Tuning: Standard (E A D G B E) Key: Bb Difficulty: Novice Intro: Eb Bb F Gm Jy is te dierbaar om seer te kry Eb Bb F Bb F Jy is te dierbaar om seer te kry Verse 1: Bb Dit sou niks goed beteken Cm As ek hier sou bly F Eb F Bb Ons albei sou net daaronder ly Bb Dus wens my vaarwel Eb Voor ek nogeens wil bly Bb F Bb F Want jy is te dierbaar om seer te kry
Chorus: Bb Jy stort nou 'n traan Cm Jy lyk so alleen F Bb Jy vra my so mooi "wat nou?" en "waarheen?" Bb Maar tyd sal genees Eb En die seer gaan verby Bb F Bb F Want jy is te dierbaar om seer te kry Verse 2: Bb Ek is bang vir die spoke Cm Van dae lank gelee F Eb F Bb Wat my nie wil toelaat om liefde te gee Bb Daarom moet ek gaan Eb Al vra jy ek moet bly Bb F Bb F Want jy is te dierbaar om seer te kry Chorus: Bb Cm Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan F Hier heel alleen Bb Moet ek bly staan besef jy dan nie Eb Net jy baat daarby Bb F Bb F Want jy is te dierbaar om seer te kry Chorus: Bb Jy stort nou 'n traan Cm Jy lyk so alleen F Bb Jy vra my so mooi "wat nou?" en "waarheen?" Bb Maar tyd sal genees Eb En die seer gaan verby Bb F Gm Want jy is te dierbaar om seer te kry Eb Bb F Gm Eb Bb Jy is te dierbaar om seer te kry