Tuning: Standard (E A D G B E) Key: A Difficulty: Novice Chorus: A Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see, D tone in die sand, elke tree. A E 'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly. A Sluit die deur ons vat die pad, D want die bosveld-stilte roep my hart. A E D Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly.
Verse 1: A As die stad se liggies dof raak E is dit die sekelmaan wat my steeds bekoor. A D As die geraas vir my te veel raak A E A wil ek vlug tot daar waar ek myself verloor. Chorus: A Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see, D tone in die sand, elke tree. A E 'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly. A Sluit die deur ons vat die pad, D want die bosveld-stilte roep my hart. A E D Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly. A D E Am ... sal ek altyd bly. Verse 2: A Hier's ek gebore, hier wil ek sterwe E met die blou-lug-Afrika asem in my. A D Dit wat my hart vra lê hier gebêre. A E A In die vlaktes raak die kind in my weer vry. Chorus: A Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see, D tone in die sand, elke tree. A E 'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly. A Sluit die deur ons vat die pad, D want die bosveld-stilte roep my hart. A E D Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly. Bridge: F#m D As die wiele draai klim ek op gaan saam, A E want bymekaar is ons nooit alleen. F#m D Elke saamwees-oomblik koester ek, E F# want ons dans, dans in die reën. Chorus: B Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see, E tone in die sand, elke tree. B F# 'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly. B Sluit die deur ons vat die pad, E want die bosveld-stilte roep my hart. B F# E Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly. Chorus: B Gee my 'n bietjie meer son 'n bietjie meer see, E tone in die sand, elke tree. B F# 'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly. B Sluit die deur ons vat die pad, E want die bosveld-stilte roep my hart. B F# Ja 'n kaalvoetkind sal ek altyd ... B F# 'n kaalvoetkind sal ek altyd ... B F# E 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly. B ... sal ek altyd bly