🎸 Intro: D Dsus4 D D Dsus4 D 🎸 Verse 1: D A Jy kom uit die stal met ‘n perd gesaal, Bm G Kon nie ophou staar toe ek jou daar sien, D A Jy lyk skaam met jou gumboots aan, Bm G En jou ponytail en jou dungarees.
🎸 Pre-Chorus 1: D A Bm G Sonlig blink op jou hare en ek kan nog vir jare vir jou kyk, D A Bm Toe ek jou hand vat en jy vir my bloos jy’s die mooiste roos, G D/F# Em D/F# G Jy sê jy het nie eers make-up aan nie, A D A Ek sê jy is reg. 🎸 Chorus: D Asus4 Jy’s so reg af die plaas af, G Jy’s so reg in my kraal, A D Asus4 Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie, G D Niemand is so reg vir my nie. D Asus4 Jy’s so reg af die plaas af, G Jy’s so reg in my kraal, A D Asus4 Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie, G* Niemand is so reg vir my nie. 🎸 Interlude: D Dsus4 D D Dsus4 D 🎸 Verse 2: D A Ek gooi hout op die skemer vuur, Bm G Die nag geluide, ons twee hier, D A Bm Pajama broek en jou luitrui sit ons opgekrul, G Op dit stoep se muur. 🎸 Pre-Chorus 2: D A Bm G Die vlamme dans op jou wange en ek kan soveel langer na jou kyk, D A Bm Jou hare ruik of die lente kom van die soetste blom, G D/F# Em D/F# G Jy sê jy het nie eers make-up aan nie, A D A Ek sê jy is reg. 🎸 Chorus: D Asus4 Jy’s so reg af die plaas af, G Jy’s so reg in my kraal, A D Asus4 Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie, G D Niemand is so reg vir my nie. D Asus4 Jy’s so reg af die plaas af, G Jy’s so reg in my kraal, A D Asus4 Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie, G* Niemand is so reg vir my nie. 🎸 Bridge: Em7 D A In die wêreld is daar niks so mooi soos my platteland se nooi, Em7 A D D/F# G A D Sal jy met my stry of voel jy nie altyd mooi genoeg vir my? 🎸 Instrumental: D A G A D A G A D A G A D A G 🎸 Chorus: N.C. Jy’s so reg af die plaas af, N.C. Jy’s so reg in my kraal, N.C. Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie, G Niemand is so reg vir my nie. E B Jy’s so reg af die plaas af, A Jy’s so reg in my kraal, B E B Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie, A Niemand is so reg vir my nie. 🎸 Outro: E B Jy’s so reg af die plaas af, A Jy’s so reg in my kraal, B E B Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie, A A Niemand is so reg vir my nie.